Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het /  Lindie Strydom: What I Wish I Knew as a Younger Mom
Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het /  Lindie Strydom: What I Wish I Knew as a Younger Mom

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het / Lindie Strydom: What I Wish I Knew as a Younger Mom

00:40:41
Report
Die jare tussen 18 maande en 18 jaar oud vlieg vinniger verby as wat enige ma sou kon droom. Lindie Strydom – geliefde spreker, aktrise en ma van drie– praat in dié episode met Daniëlla oor die lesse wat sy geleer het as ma van een volwassenes en twee skoolverlaters. Lindie deel openhartig wat sy geleer het uit haar eie foute en vreugdes – van teleurstellings in die tienerjare, tot die noodsaaklikheid selfversorging en sorg vir jou huwelik. Sy vertel hoe sy moes leer om haar kinders se unieke persoonlikhede te leer ken, hoekom ‘n gesonde verhouding die grondslag van alles is, en hoe haar geloof haar deur moeilike tye gedra het. * Hierdie episode is deel van die #MoedVirMammas-reeks saam met Afrikaans.com The years between 18 months and 18 years fly by faster than any mom could ever imagine. Lindie Strydom – beloved speaker, actress, and mom of three – talks in this episode with Daniëlla about the lessons she’s learned as a mother of one adult and two school leavers. Lindie shares openly what she’s learned through both her mistakes and joys – from disappointments during the teenage years, to the importance of self-care and nurturing your marriage. She explains how she had to learn to truly get to know her children’s unique personalities, why a healthy relationship is the foundation of everything, and how her faith carried her through tough times. This episode is part of the #MoedVirMammas series in partnership with Afrikaans.com - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z

Lindie Strydom: Wat ek wens ek as jonger ma geweet het / Lindie Strydom: What I Wish I Knew as a Younger Mom

View more comments
View All Notifications